FB-RSS feed for Wouter Bul Joubert

FB-RSS feed for Wouter Bul Joubert

Photo - Mis jou... 24 Jun 2018, 2:04 pm



Mis jou...

Photo 24 Jun 2018, 2:03 pm



Photo - 2 jaar vandag al in die Hemel... 15 Apr 2018, 7:27 am



2 jaar vandag al in die Hemel...

Photo - In my hart vir ewig! 13 Apr 2018, 5:21 am



In my hart vir ewig!

Photo 7 Apr 2018, 8:56 pm



Photo - Vanoggend stuur ‘n vriendin vir my hierdie foto van Elinza wat jare terug geneem is. Elke foto is kosbaar - en dié wat jy vir die eerste keer sien nog meer!! Dankie vir elkeen wat haar herinneringe lewend hou!! 5 Feb 2018, 2:02 pm



Vanoggend stuur ‘n vriendin vir my hierdie foto van Elinza wat jare terug geneem is. Elke foto is kosbaar - en dié wat jy vir die eerste keer sien nog meer!! Dankie vir elkeen wat haar herinneringe lewend hou!!

Photo - So lief vir jou....Mis jou vreeslik!! 25 Dec 2017, 8:14 pm



So lief vir jou....Mis jou vreeslik!!

Photo - Elinza was so bevoorreg dat Hy dit self vir haar een aand kom sê het in die hospitaal!! En wat ‘n belewenis moes dit nie vir haar gewees het nie!! 17 Nov 2017, 1:00 pm



Elinza was so bevoorreg dat Hy dit self vir haar een aand kom sê het in die hospitaal!! En wat ‘n belewenis moes dit nie vir haar gewees het nie!!

Photo - Isak du Toit, rus in vrede! Jy het ‘n week voor Elinza oorlede is by haar in ICU opgedaag, jouself voorgestel, en vertel van jou hartoorplanting, (toe pas 3 maande later). Jou “guts” het ons geadmireer!! Jou inspirasie was groot! Ek glo jy en Elinza dans saam met die engele vanoggend!! Tot ons weer ontmoet!🌻 15 Nov 2017, 6:53 am



Isak du Toit, rus in vrede! Jy het ‘n week voor Elinza oorlede is by haar in ICU opgedaag, jouself voorgestel, en vertel van jou hartoorplanting, (toe pas 3 maande later). Jou “guts” het ons geadmireer!! Jou inspirasie was groot! Ek glo jy en Elinza dans saam met die engele vanoggend!! Tot ons weer ontmoet!🌻

Photo - Corno het matriekafskeid gehad! Kan nie help om te wonder, wat sien jy, wat weet jy, en wat dink jy sussie? Ons vergeet jou nooit.... verlang elke sekond van elke dag!! 28 Sep 2017, 6:10 am



Corno het matriekafskeid gehad! Kan nie help om te wonder, wat sien jy, wat weet jy, en wat dink jy sussie? Ons vergeet jou nooit.... verlang elke sekond van elke dag!!

Page processed in 0.543 seconds.

Powered by SimplePie 1.5, Build 20180814171753. Run the SimplePie Compatibility Test. SimplePie is © 2004–2019, Ryan Parman and Geoffrey Sneddon, and licensed under the BSD License.